R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Gholfdag in Londen

15 Mei 2026

Talle oud-Affies het Saterdag in Londen bymekaar gekom om die ou skoolgees weer aan te wakker! Hulle het saam die Witbulle se wedstryd teen Grey Kollege gekyk en daarna ‘n rondte gholf gespeel.

Eenmaal ’n Affie, altyd ’n Affie.

Share Article: