R0,00 0

Cart

No products in the cart.

1955 Reünie

14 Maart 2025

Vrydag 14 Maart het die 1955 matriekgroep hulle 70-jaar reünie bygewoon!
Dr. Konstant Bruinette het die seuns en Oud-Affies toegespreek.

Wat ‘n spesiale oggend vol nostalgie en mooi herinneringe.

Eenmaal ‘n Affie, altyd ‘n Affie!

Share Article: