Reünie vir Oud-Affies in die Wes-Kaap
Alle oud-Affies in die Wes-Kaap, word genooi na ‘n oud-Affie geselligheid in Stellenbosch, op die vooraand van die kragmeting teen Paul Roos.
Die prys vir die ete is R200 per persoon.
Kontantkroeg beskikbaar.
