R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Alle oud-Affies in die Wes-Kaap, word genooi na ‘n oud-Affie geselligheid in Stellenbosch, op die vooraand van die kragmeting teen Paul Roos.

Die prys vir die ete is R200 per persoon.

Kontantkroeg beskikbaar.

  • Datum : 19 Maart 2026
  • Tyd : 6:00 pm - 11:55 pm (Africa/Johannesburg)
  • Plek : Happy Folks, Blaawklippenweg, Stellenbosch

Verwante Funksies

AHS

Manne-Aand

AHS

Massa-reünie

Harlequins

Wildsfees

Silverlakes Gholfbaan

Affie- Gholfdag