Cart
No products in the cart.
Vrydag 14 Maart het die 1955 matriekgroep hulle 70-jaar reünie bygewoon!Dr. Konstant Bruinette het die seuns en Oud-Affies toegespreek.
Wat ‘n spesiale oggend vol nostalgie en mooi herinneringe.
Eenmaal ‘n Affie, altyd ‘n Affie!