Die 2016-matriekgroep het Vrydag, 15 Mei, die saalbyeenkoms bygewoon as deel van hul 10-jaarreünievieringe.
Nie minder nie as 86 manne het die byeenkoms bygewoon. Hulle het saam met die skool ‘n paar Affie-liedere gesing en die kreet saam gedoen.
Eenmaal ’n Affie, altyd ’n Affie!