Die tweede Wes-Kaapreünie was Donderdagaand by Happy Folks in Stellenbosch aangebied.
Ongeveer 100 oud-Affies wat in die Wes-Kaap woon, of daar gekuier het op die vooraand van die wedstryde teen Paul Roos Gimnasium, het die funksie bygewoon.
Eenmaal ’n Affie, altyd ’n Affie.